Deur: Izakdv
Politiek is die mens, Maankind. Dis hoe ons dit hanteer wat die verskil maak.
View ArticleDeur: Izakdv
Elizabeth, ek hou van wat jy sê. Ek het goeie onnies gehad, maar hulle was so gekniehalter deur voorskrifte dat voorgeskrewe werk vir my nie atyd lekker was nie. Ek het dit juis meer geniet as ons...
View ArticleDeur: Izakdv
Prinses, ek het dit aangespreek in die volgende blog – ek dink nie jy’s ignorant nie.
View ArticleDeur: EmpressII
Hey Izak, die eerste keer wat ek jou blog besoek. Ek geniet dit baie. Groete
View ArticleDeur: aletmihalik
Haai Izak, sien toe jy is die outeur van die studiegidsie oor Zita. Geen wonder jy besing die boek se meriete nie – “singing for your supper, Tommy Tupper?
View Article
More Pages to Explore .....